D Die seilskip St Christofoor met kaptein Bartolomeu A7 Vaar langs die woeste kus van Afrika D D7 G D In die naghemel wink vreemde sterre so blink A7 D Ons voel verlore, ver van Portugal D Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog A Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika D G D Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai A7 D Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan By Walvisbaai verby, geen Kaap kon ons nog kry Die stormwinde waai ons by Kersfees verby Die nuwejaar gee net meer son en meer see Ons voel verlore ver van Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Ooswaarts het ons gedraai, geland by Mosselbaai Die klipkruis geplant op die bodem van Afrika Drie dae oos, die bemanning word boos Bartolomeu Dias ons moet huis toe gaan Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Tien jaar is lank verby, maar Indië moet hy nog kry Met Da Gama vaar hy weer om Afrika Maar die Kaap van Storms het sy geweld laat geld En Bartolomeu Dias sterf by Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan
D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham A7 Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei G D A D Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry, A-Ham, A-Ham, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis Die huis in die vlei van mejuffrou Muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis Hy moes opsit saam met Padda en sy muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur, A-Ham, A-Ham, A-Ham
1ste Vers: G Daar's 'n land aan suiderkant Dsus4 G Em Kom deel in sy verhale A7 Uit die ooste, weste, noorde Dsus4 D Suide toegebring G Dis 'n land met wilde hand Dsus4 G Em Wat uitreik telkemale A7 Dsus4 Om die hoop van môre te besing REFREIN: G C G Dis 'n land van kleure en klank C G Dis 'n land van oorvloed en dank A7 Dsus4 Dis 'n land waar almal na strewe G C G Dis 'n land sonder horison en C G Dis 'n land wat weet hy kan D G Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hierdie land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan 2de Vers: Daar's 'n land wat nooit verpand Sy kosbaarste besitting Vele mense, volke Wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou, Gee jy maar net die rigting Van die môre ook vir jou en my REFREIN + herhaal "hierdie land bied almal sy deel"
D A In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikammawoud D Van mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oud A Die mense van die Knysnabos die praat hul eie taal D Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal KOOR: D Dit reën in Tsitsikamma A As stiltes sagte reën dra tot in die hart van Knysna D Dit reën in Tsitsikamma A Die geur van garingblare gemeng met mos deur jare 'n Sprokiesland is Knysna D Dit reën in Tsitsikamma Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei 'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken KOOR